Edna Purviance

Edna Purviance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olga Edna Purviance
Geboorte (1895-10-21)21 Oktober 1895
Sterfte 11 Januarie 1958 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edna Purviance (21 Oktober 1895 – 11 Januarie 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Kid (1921), A Woman of Paris: A Drama of Fate (1923), en A Woman of the Sea (1926).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy